Jy swipe hom net…

Hoeveel van julle het ‘n kredietkaart?  Of debietkaart.  Of eintlik enige tipe van iets wat dit geweldig maklik maak om geld te spandeer, en dan eers later daarvan te onthou?  Seker maar ons almal ne?

 

 

Ewe skielik as daai staat [...] Continue Reading…

Posted in Ware Stories | Leave a comment

‘n Hele 100!!!

 
Dankie aan elkeen van julle wat my skribbels lees, kommentaar lewer, vir my boodskappies stuur en ook die wat ‘closet readers’ is.  Ek waardeer elkeen!

Posted in Alles Anders | Leave a comment

En jou hemel?

‘n Ruk terug sit en wag ek by ‘n garage dat hulle klaarmaak met my kar. Tydskrifte by die plekke is gewoonlik jare oud, so ek sit en kyk toe maar mense. Daar is heelwat ouens in blou overalls [...] Continue Reading…

Posted in My Opinie | Leave a comment

‘n Social op die internet

Ek onthou nog hoe opgewonde ek was toe ek internet by my huis gekry het, en ook ‘n Facebook profiel kon begin.  Uiteindelik kon ek mense vriende noem wat ek nog nooit ‘n woord mee gepraat het nie!  Ek [...] Continue Reading…

Posted in My Opinie | 3 Comments

Draai links… Herbereken!

Party dae wonder ek waar ek op hierdie oomblik sou gewees het as dit nie vir my GPS was nie.  Heel moontlik nie hier besig om te skryf nie!  Want wragtag, daai klein dingetjie het my al gered uit [...] Continue Reading…

Posted in Ware Stories | 1 Comment

Die Xhosa Toilet

Ek het al voorheen oor taal en die verwarring wat dit kan veroorsaak geskryf.  Ek het ook al voorheen oor toilette geskryf.  Maar gister het ek ‘n oomblik gehad waar taal en toilette netnie wou saamwerk nie!
Ons het ‘n [...] Continue Reading…

Posted in Ware Stories | Leave a comment

Liewe Drama

Mense is darem maar lief vir drama.  En daar is nou regtig nie sommer iemand wat uitgesluit kan word van hierdie stelling nie.  Dink maar hoe staan die verkeer stil wanneer ‘n ongeluk plaasvind, baie keer sonder dat daar [...] Continue Reading…

Posted in Ware Stories | Leave a comment

Dinge

Dit is vir my baie interessant om in mense se huise te kom, en te sien watse ‘dinge’ hulle het.  En ek bedoel nou niks weird nie, goed soos yskaste en mikrogolwe en stowe en wasmasjiene.  Jy weet.  Al [...] Continue Reading…

Posted in My Opinie | Leave a comment

Die 2011 Hoogtepunte Pakkie

Posted in Ware Stories | Leave a comment

In die sak (In the bag)

Ek het ingeskryf vir ‘n heel interessante kompetisie. Jy kan ‘n handsak wen wat eintlik ‘n kamerasak is. Nogals mooi, en stylish, en ek hoop nogals ek wen die outjie. Om te wen moet jy 5 items noem wat [...] Continue Reading…

Posted in My Opinie | Leave a comment