Kyk, ek het in ‘n redelike weird generasie groot geword. Ouers hoef nooit oor screen time te worry nie, daar was nie screens nie. Daar was televisie, maar die oorgeklankte goed wat gewys het was min, en die enigste ding wat jy op ‘n DOS rekenaar kon speel is Asteroids. Ons het egter op die […]
Die ou by die werk met die leaf blower, wat stop toe hy my sien uitkom by die kantoor en wag dat ek verbystap. So ook die ou wat die trekker met ‘n high pressure hose afspuit. Die vrou in die passasiers sitplek in die kar langs my vanoggend by die robot, wat die woorde “good […]
In Desember kom kuier sussie van New Zeeland en bring ‘n Amazon Echo vir ons ouers. En hoe meer ek na die dingetjie kyk en rondspeel, hoe meer wil ek ook enetjie he! Ek val nie vir enige nuwe gadget nie, maar ek is mal oor ‘n gadget wat actually werk en dinge ‘n bietjie […]
Op die 21ste Desember verlede jaar moet ek noodgedwonge na die munisipaliteit gaan. Dit is my eerste dag van vakansie en verseker nie ‘n aktiwiteit wat ek sou kies om hom mee af te skop nie.Sien, vir 8 jaar al doen ek elke jaar rondom dieselfde tyd aansoek vir my kar se nuwe lisensie, online, […]
Niemand aan my pa se kant van die familie kan swem nie. Nooit geleer nie, en hulle is almal met ‘n taamlike vrees vir water grootgemaak. Ons kinders kan egter almal swem, en het grootgeword met ‘n swembad en gereelde swem in die see uitstappies met pa wat maar altyd van die kant af gekyk […]
Twee van my kollegas neem selfverdedigings klasse. En ek het altyd gedink dit is nogals ‘n heel handige ‘skill’. Taamlik intens, maar steeds handig. Soos ‘first aid’ of ‘n PDP. Jy hoop jy gaan dit nooit nodig kry nie. Ek self het bietjie skopboks gedoen en ek is seker die dansklasse voor my suster se […]
Ek is onlangs gebyt deur ‘n gogga wat mens nogals duur kan kos as jy nie mooi te werk gaan nie. Die kamp gogga. As kind het ons baie rondgetoer vir vakansie, en baie plekke gesien, maar nooit gekamp nie. Ek is egter mal oor die hele buite slaap, buite kosmaak en buite kuier idee. […]
‘n Ruk gelede het ek taamlik afgeskaal op ‘n klomp goed. Hulle noem dit “minimalism”, waar jy ontslae raak van die goed in jou lewe wat geld kos en spasie opneem, sonder dat dit jou werklik gelukkig maak. Hier is die link, sommer vir interessantheid. Nou deel van hierdie proses was ook om my pragtige, […]
Oor hierdie Kerstyd het ek weer die voorreg gehad om ‘n bietjie tyd saam met familie en vriende te kon deurbring, en buiten vir die geweldig baie, en lekker kos was daar ook die lekker lag en gesels, en dinge doen wat soms verlore gaan in die allerdaagse gejaag. Ek is natuurlik ook in die […]
Dit was toe gladnie so moeilik gewees nie. Met my ISP wat sommer baie vinnig reageer het toe ek hulle vra, en ‘n neef met ‘n rekenaar vir ‘n brein, en daar het ek ook ‘n webtuiste. Dit is wonderlik! Ek kan die naam verander, ‘n prentjie of twee inbring, en as ek ‘tweet’ vanaf […]