‘n ‘Warm’ Plantjie

Daar is die baie mooi gebaar dat wanneer jy by mense gaan kuier (lees: eet) dan neem jy ‘n klein geskenkie saam om dankie te sê.  Dit hoef gladnie groot te wees nie, ‘n klein…

Versekering dek alles!

Gou ‘n vinnige storietjie voor ek bietjie sal tyd spandeer om van die aftree oord en sy dinge te vertel. Ek en my ma het gisteraand vir Dirty Dancing gaan kyk, en sy vertel toe…

Salaris Onderhandelbaar

Nou kyk, tensy jy met jou gat in ‘n job geval het, of ‘n beurs gekry het, of net so lui of ryk is dat jy nooit hoef te werk nie, het ons almal al…

Die storie wat jy sien kom het…

Hoe weet jy wanneer jy die skrywery regtig geniet? Wanneer jy in ‘n ongemaklike/scary/ongewone situasie is, en jy nie uitfreak nie, maar eerder dink “ek kan nie wag om by die huis te kom om…

Murphy se wet

As mens in ‘n woonstel bly is jou keuse tot troeteldiere beperk.  Ons kompleks laat byvoorbeeld gladnie nuwe troeteldiere, soos honde en katte toe nie.  ‘n Vis is vreeslik boring as ‘n troeteldier, en die…

Die kluisenaar se KFC

Volgens alle persoonlikheids-, aanleg-, en kop-toetse (nee, ek issie mallie) wat ek al ooit moes doen, hetsy vir werk of skool of sommer net omdat ek nuuskierig is, IS ek ‘n ekstrovert.  En soos die…

Dis nou maar wors….

Ek het nou die dag besef dat ek al ‘n taamlike tydjie bly in my woonstel.  En ek love dit!  Dis groot genoeg en na jare se TLC is dit vir my baie mooi en…

Die hanswors voorlegging

Jare gelede werk ek by een van hierdie groot corporates.  Jy weet, een van daai waar jy maar elke dag netjies aantrek en jou teetye klokslag 10 uur en 3 uur is.  Ek was nie…

Jy swipe hom net…

Hoeveel van julle het ‘n kredietkaart?  Of debietkaart.  Of eintlik enige tipe van iets wat dit geweldig maklik maak om geld te spandeer, en dan eers later daarvan te onthou?  Seker maar ons almal ne?…

Draai links… Herbereken!

Party dae wonder ek waar ek op hierdie oomblik sou gewees het as dit nie vir my GPS was nie.  Heel moontlik nie hier besig om te skryf nie!  Want wragtag, daai klein dingetjie het…