Vuka Scuta

Twee jaar terug besluit ek om meer omgewingsvriendelik te raak, en vir my ‘n scooter aan te skaf! Ek is naby die werk, en dit sal my beter laat voel oor die feit dat ek nie aparte glas, plastiek en kos afval drommetjies het nie. En toe ewe skielik is daar orals specials vir die […]

My kind se slide phone

Ja, toe kry my kind mos ‘n selfoon. Vir die wat nie weet nie, ek is ‘n tipe voogouer vir ‘n 16 jarige engel met mood swings by Stikland Hospitaal. Nogals ‘n Samsung wat kan slide. So dit maak die foon onmiddellik ‘n duisend keer beter as my Blackberry, want myne kan nie slide nie. […]