February 3, 2011
Die Hoender in die yskas
Kyk, dis nou al algemeen bekend dat hier ‘n klomp verskillende kulture saamwerk onder een dak, en ek is fine daarmee!
Maar een ding wat ek nognie mee fine is nie, is hoenderpote. Ook bekend as ‘runaways’ of ‘walkie talkies’ indien dit saam met die hoenderkop bedien word.
En ewe skielik besef ek waar die naam van daai nuwe Simba chips vandaan kom!
LMGA! Ek is ewe skielik ook nie meer so lus vir daai chips nie!
LOL!! Ek het anyway nog nooit van daardie geur gehou nie!! Bleh!