Daai ander kant…

Ek voel dit.  Hier is iemand.  Iemand probeer kontak maak.  Iemand wie se naam begin met ‘n letter M.  Nie?  Wel, ons kan lank aangaan.  Daar is nog 25 letters oor, en iewers gaan een…

Hoekie vir Adéle

Jip, uiteindelik na amper twee maande van letterlik sit waar daar ‘n gaatjie is, het ek nou ook ‘n genuine lessenaar, met ‘n laai en ‘n vullisdrom. Dis nog ‘n bietjie ‘vaal’ maar ek beplan…

Kyk, kyk!! Ek het ‘n blog!

Dit was toe gladnie so moeilik gewees nie.  Met my ISP wat sommer baie vinnig reageer het toe ek hulle vra, en ‘n neef met ‘n rekenaar vir ‘n brein, en daar het ek ook…