Kyk, kyk!! Ek het ‘n blog!

Dit was toe gladnie so moeilik gewees nie.  Met my ISP wat sommer baie vinnig reageer het toe ek hulle vra, en ‘n neef met ‘n rekenaar vir ‘n brein, en daar het ek ook ‘n webtuiste.  Dit is wonderlik! Ek kan die naam verander, ‘n prentjie of twee inbring, en as ek ‘tweet’ vanaf […]