Ek het taamlik lanklaas ‘n droom gedoen. Die knie se ontydige “snap” het dit bietjie moeilik gemaak, en wou nou nie ‘n kind se lewe in gevaar stel deur met ‘n af knie te bestuur nie. En toe hierdie afgelope Saterdag toe doen ek my “comeback” droom. En ons besluit om bietjie planetarium toe te […]
06:00 My selfoon raak die kluts kwyt. Nie net het ek vergeet om die alarm af te sit nie, maar my foon switch ook outomaties af tussen 11pm en 6am, EN ek het stem-tones! Bo die geskree van die alarm kom daar toe ook ‘n “you’ve got mail”, “facebook”, “facebook”, “twitter”, “you’ve got mail” deur. […]
Op skool het jy baie “groepe” gekry. Daar was die cool ouens, of altans, hulle het so gedink. Daar was die kunstiges, wat uiting aan hulle art gegee het in meer as net die doeke in die kunsklas. Daar was musiek ouens wat klaviere en fluite kon laat sing, en daar was die slimmes vir […]
Kyk, ek het nog nooit ‘n probleem gehad met waar ek bly nie. Bellville (of bjelwil volgens die taxi drywers) is ‘n relatief netjiese stad, die buurt waar ek bly is stil, met massiewe bome en mooi huise. Dis lekker sentraal geleë, jy kan binne 5 minute op die N1 of R300 wees, al die […]