SPREEK HEER….

Dit is nou amptelik vandag 6 maande wat ek in my nuwe, eerste huis ingetrek het. As jy al ‘n rukkie hier lees sal jy al die woonstel stories gehoor het.  Van die ou met sy voël, die tannie met haar Jessica-wat-haak cd en die jare van grootmens word in ‘n klein spasie in die […]