Dis nou al ‘n jaar wat ek in my huisie bly, en ek is super dankbaar dat ek die wonderlikste bure het, staatmakers en net in een woord die beste… maar ek hardloop dinge nou vooruit, laat ek bietjie backtrack. Hierdie naweek is ek baie bevoorreg om my twee “nephews” van New Zeeland hier te […]