Oupa %$# af….

Niemand aan my pa se kant van die familie kan swem nie.  Nooit geleer nie, en hulle is almal met ‘n taamlike vrees vir water grootgemaak. Ons kinders kan egter almal swem, en het grootgeword…

Badspeelgoed

Oor hierdie Kerstyd het ek weer die voorreg gehad om ‘n bietjie tyd saam met familie en vriende te kon deurbring, en buiten vir die geweldig baie, en lekker kos was daar ook die lekker…