In my lewe het ek nou al in ‘n paar plekke gewerk, maar nog nooit was taal so ‘n issue soos waar ek tans is nie. Ok, miskien is issue die verkeerde woord, maar as jy ‘n paar mense bymekaar gooi, en hulle almal laat Engels praat, terwyl dit nie een van hulle se huistaal […]
Oor die afgelope Desember vakansie, sien ek vir die eerste keer iemand met hierdie nuwe Power Balance armbandjies. Vir vrede en welstand sal ek liefs nie name noem nie, maar die dingetjie fasineer my, en ek vra ‘n demonstrasie. Nou blykbaar, om nou te verstaan wat hierdie dingetjie kan doen, moet jy op jou een been […]
So besluit “hulle” toe mos dat ek nie meer ‘n Aries is nie, maar eerder ‘n Pisces. Volgens hierdie geweldig betroubare bronne, het die hele heelal een moewies skud gehad (het julle dit gevoel?) en dit het veroorsaak dat alles nou skeef getrek het. Ja, selfs die sterrestelsel. Hierdie (op)skudding het ‘n nuwe sterreteken, Ophiuchus […]