Jy swipe hom net…

Hoeveel van julle het ‘n kredietkaart?  Of debietkaart.  Of eintlik enige tipe van iets wat dit geweldig maklik maak om geld te spandeer, en dan eers later daarvan te onthou?  Seker maar ons almal ne?

 

 

Ewe skielik as daai staat kom dan lyk daai nuwe hi-fi nie meer na so ‘n bargain nie.  En hoekom kan ons nie maar voorgereg EN nagereg ook eet by die restaurant nie, ons het mos ‘n kaart.

Eintlik gebruik ek dit meer vir die veiligheid.  As ek daai R2000 item gaan koop, gaan ek dit nie doen in R10 note nie.  Ek gaan my kaart gebruik.  In fact, ek gaan nie eers my R15 middagete by Kerkplein se Shoprite koop met kontant nie.   ‘n Mens se lewe is deesdae baie goedkoop, seker ook die enigste ding wat net al hoe cheaper raak.

En hier is ‘n tip, as jy weer gepla word deur ‘n plastiekhanger-verkoper in Durbanweg of ‘n swartsak-verkoper by jou deur, vra of hulle kaarte aanvaar.  Of selfs die karwag! (evil grin)  Alhoewel, een van die dae mag hulle dalk net sê ja!

Nou ek het ‘n hele beursie vol kaarte.  En gladnie omdat ek baie geld het nie.  Maar die een is American Express en die ander Visa, en die een ‘n kredietkaart en die ander ‘n debietkaart. En dan is daar nog die garagekaart ook.  En dit is net die kaarte met geldwaarde.  Ongelukkig het ek nie ‘n priceless Mastercard nie!

So kom ek agter dat die masjientjies waar jou kaart geswipe word feitlik almal verskil van mekaar.  Party laat jou ‘n pin intik, ander vereis pin en handtekening, en as jy deur die tonnel gaan, dan hoef jy absoluut niks te doen nie, die geld val net so af van die kaart.

Maar so sien ek die Spar daar by ons het Nedbank masjientjies.  En hulle is my absolute gunsteling!  Ek betaal ook net met my debietkaart by hulle, want dan moet jy jou pin intik.  Ek tik my pin in, en die volgende oomblik op die skermpie verskyn CORRECT!!  Man, dit maak elke keer my dag! Ek kan hoor hoe daai klerk in die bank sit, en elke keer as iemand ‘n korrekte pin intik op een van daai masjientjies, dan klap hy sy hande saam, en skree CORRECT!!

Ja, ja ek weet, small things…

 

 

A lady died this past January, and Citibank billed her for February and March for their annual service charges on her credit card, and added late fees and interest on the monthly charge. The balance had been $0.00 when she died, but now somewhere around $60.00. A family member placed a call to Citibank.

Here is the exchange :

Family Member: ‘I am calling to tell you she died back in January.’

Citibank : ‘The account was never closed and the late fees and charges still apply.’

Family Member : ‘Maybe, you should turn it over to collections.’

Citibank : ‘Since it is two months past due, it already has been.’

Family Member : So, what will they do when they find out she is dead?’

Citibank : ‘Either report her account to frauds division or report her to the credit bureau, maybe both!’

Family Member : ‘Do you think God will be mad at her?’

Citibank: ‘Excuse me?’

Family Member : ‘Did you just get what I was telling you –

the part about her being dead?’

Citibank : ‘Sir, you’ll have to speak to my supervisor.’

Supervisor gets on the phone:

Family Member : ‘I’m calling to tell you, she died back in January with a $0 balance.’

Citibank : ‘The account was never closed and late fees and charges still apply.’

Family Member : ‘You mean you want to collect from her estate?’

Citibank : (Stammer) ‘Are you her lawyer?’

Family Member : ‘No, I’m her great nephew.’ (Lawyer info was given)

Citibank: ‘Could you fax us a certificate of death?’

Family Member : ‘Sure.’ (Fax number was given )

After they get the fax :

Citibank : ‘Our system just isn’t setup for death.  I don’t know what more I can do to help.’

Family Member : ‘Well, if you figure it out, great! If not, you could just keep billing her. She won’t care.’

Citibank: ‘Well, the late fees and charges do still apply.’
(What is wrong with these people?!?)

Family Member : ‘Would you like her new billing address?’

Citibank : ‘That might help…’

Family Member : ‘ Odessa Memorial Cemetery , Highway 129, Plot Number 69.’

Citibank : ‘Sir, that’s a cemetery !’

Family Member : ‘And what do you do with dead people on your planet???