‘n Wasmasjien vir die pret

Vir jare was daar een ding kort in my huis. ‘n Wasmasjien. Elke Sondag het ek met my koshuis wasgoedsak na my ouers afgepiekel, en die week se goedjies gedoen, en partykeer sommer getuimeldroog ook,…