Nog ‘n 7de Laan terugblik

Ek het onlangs gewonder wie in daai eerste episode van 7de laan gespeel het. Mens word so oorlaai met alles wat op tv aangaan, dat jy vinnig vergeet wat ‘n jaar terug gebeur het.  Name…

My huis is in 7de Laan

Ek kyk nie 7de Laan nie, rêrig nie! Ja, toemaar, dit was altyd my reaksie ook, maar dan begin almal praat oor gisteraand se episode, en voor jy jou kom kry, praat jy saam oor…