Die Spar Hunter

Ek is bang om na ons Spar toe te gaan… Nie oor die gebou nie.  Dis in ‘n klein sentrum geleë, en lekker ruim en skoon. Ook nie oor die karwagte nie.  Hulle is vriendelik,…