LOCKDOWN Paasnaweek

Wat ‘n ongelooflike naweek, een wat ek nie net sal onthou omdat dit in al die geskiedenis boeke gaan wees nie, maar omdat hierdie ‘n ‘perfekte’ Paasnaweek was, soos wat ek myself voorneem om elke…

LOCKDOWN Reset…

So gisteraand het ons president ons National Lockdown verleng met 2 weke… wat basies beteken dat hy ons ‘reset‘ het, want ons het nou weer 21 dae wat voorlê. En daarmee saam het ek dit…

LOCKDOWN Kortetjies

DAG 13Natuurlik weer vir myself gelag ook vandag… Ek besluit om ‘n lekker chicken wrap te maak vir middagete, en ek sit die hoenderstukkies in die airfryer om lekker crispy te raak. Intussen berei ek…

LOCKDOWN Die dag toe ek 40 word

Geen foto kan enigsins beskryf hoe vol my hart vandag is nie Dit sou baie maklik wees om negatief te wees oor vandag. Dag 2 van lockdown, EN dit is my 40ste verjaarsdag. So ‘n…