‘n Skewe brood

My een kollega hier, is regtig dierbaar.  Hier is ‘n paar van hulle wat baie nice is, maar hierdie ou is ‘n gentleman en laat my altyd lag.  Hy gaan koop elke Maandag ‘n brood, en die een brood verdeel hy sorgvuldig tussen oggend teetyd en middagete, sodat hy die hele week daarmee uitkom. Op […]

Oor bid en in stilte eet

Soos meeste van ons het ek ook grootgeword in ‘n huis waar daar voor ete gebid word.  Dit is iets wat ek van my vriende ook waardeer deesdae.  Daar is altyd iemand wat vir ons bid, of dit nou vetkoeke of braai of kookkos is. Ons sit nie altyd om ‘n tafel nie, meestal omdat […]

Die Hoender in die yskas

Kyk, dis nou al algemeen bekend dat hier ‘n klomp verskillende kulture saamwerk onder een dak, en ek is fine daarmee! Maar een ding wat ek nognie mee fine is nie, is hoenderpote. Ook bekend as ‘runaways’ of ‘walkie talkies’ indien dit saam met die hoenderkop bedien word. En ewe skielik besef ek waar die […]

Waiter, Waiter!

“Ag, ek sal maar vir my ‘n ou joppie kry as ‘n waitress” Dit hoor ek ‘n vriendin nou die dag sê toe ons praat oor maniere om jou inkomste aan te vul.  Toe ek haar natuurlik vra of sy al voorheen as een gewerk het, is die antwoord “nee, maar dis gelukkig maklik”. En […]

Peppermint Crisp Tert Resep

Groot peppermint crisp slab (rasper) 2 x boksies Insta Whip (klits tot styf) 1 x blikkie caramel (klits saam) ¾ van chocolate bymeng Layer mengsel, marie beskuitjies, mengsel, beskuitjies ens Sprinkel orige chocolate oor Vinnig en maklik, en baie lekker! Dankie sus!