My Kompleks
Ja, ek weet wat jy nou dink. Dat jy nog al die tyd reg was, en ek inderdaad ‘n kompleks het? Wel, jy’s verkeerd. Ek dink ek het baie komplekse. Maar dis nie waarvan ek…
Ja, ek weet wat jy nou dink. Dat jy nog al die tyd reg was, en ek inderdaad ‘n kompleks het? Wel, jy’s verkeerd. Ek dink ek het baie komplekse. Maar dis nie waarvan ek…
Vir jare was daar een ding kort in my huis. ‘n Wasmasjien. Elke Sondag het ek met my koshuis wasgoedsak na my ouers afgepiekel, en die week se goedjies gedoen, en partykeer sommer getuimeldroog ook,…
Mens kry kat-mense, en mens kry hond-mense. Ja sure, mens kry seker ook voël-mense (shame) en vis-mense, maar die oorgrote meerderheid is verdeel tussen feline en canine. Ek is ‘n hond-mens, omdat ons nooit ‘n…
Die wat my ken sal weet dat ek al so lank in my woonstel bly, dit het moeilik geraak om uit te werk presies wanneer ek ingetrek het! En die wat my regtig goed ken…
Hoekom ek dit gedoen het, sal ek nooit weet nie. Daar is ‘n Spar en ‘n Supermark binne loopafstand van my af, en twee Pick ‘n Pay’s en ‘n massiewe Checkers, nognie eers twee kilometer…