Oor bid en in stilte eet

Soos meeste van ons het ek ook grootgeword in ‘n huis waar daar voor ete gebid word.  Dit is iets wat ek van my vriende ook waardeer deesdae.  Daar is altyd iemand wat vir ons…

Jou Kombers en my Matras…

So ‘n paar jaar terug op ‘n Sondagaand kom my twee susters by my plek oorslaap.  Nou kan ek by sê dat my swaer al sterk teenwoordigheid van gees gehad het in ons sirkeltjie, en…