LOCKDOWN Paasnaweek

Wat ‘n ongelooflike naweek, een wat ek nie net sal onthou omdat dit in al die geskiedenis boeke gaan wees nie, maar omdat hierdie ‘n ‘perfekte’ Paasnaweek was, soos wat ek myself voorneem om elke jaar te hê, maar nie altyd reg kry om te doen nie. Geen onderbrekings nie, Vrydag en Sondag kerk dienste, […]

LOCKDOWN Reset…

So gisteraand het ons president ons National Lockdown verleng met 2 weke… wat basies beteken dat hy ons ‘reset‘ het, want ons het nou weer 21 dae wat voorlê. En daarmee saam het ek dit goed gedink om ook die idee agter hierdie blog te ‘reset‘. Sien, van die begin van die jaar af journal […]

LOCKDOWN Kortetjies

DAG 13Natuurlik weer vir myself gelag ook vandag… Ek besluit om ‘n lekker chicken wrap te maak vir middagete, en ek sit die hoenderstukkies in die airfryer om lekker crispy te raak. Intussen berei ek die wrap voor met cream cheese, avo, rocket, uie en feta. Toe ek die hele wrap klaar geëet het, onthou […]

LOCKDOWN Die dag toe ek 40 word

Geen foto kan enigsins beskryf hoe vol my hart vandag is nie Dit sou baie maklik wees om negatief te wees oor vandag. Dag 2 van lockdown, EN dit is my 40ste verjaarsdag. So ‘n mylpaal verjaarsdag, en jy moet alleen in jou huis bly, geen partytjie, daar kan nie eers ‘n koek afgelewer word […]