‘n Een Minuut 2013 Oorsig
Nuwe Kar # Dragonboat Racing # Braaidag # Port Owen # Clos Malverne # Honde Familie # Roadtrip Troue # Awesome Drome # Kaas & Wyn # Verjaarsdagkuiers # Lekker Troue # 40 Party # Kinders…
Nuwe Kar # Dragonboat Racing # Braaidag # Port Owen # Clos Malverne # Honde Familie # Roadtrip Troue # Awesome Drome # Kaas & Wyn # Verjaarsdagkuiers # Lekker Troue # 40 Party # Kinders…
Ek het nog nooit aan myself gedink as ryk nie. Wel, nie op dieselfde manier as wat die wêreld rykdom definieer nie. Ek het die beste klomp vriende ooit, en ons familie is een groot,…
Eendag sit ek so by die werk, toe ‘n kollega skielik voor my staan met ‘n toe blik koffie. Ricoffy, want by meeste werkplekke is dit die eerste poging tot besparing. Sy hou dit na…
Nie dat ek daarvan hou om oor my toiletbesoeke te skryf nie, maar om een of ander rede gebeur die snaakste goed op hierdie uitstappie wat ons almal maar van tyd tot tyd moet onderneem. …
Jy weet mos hoe dit is as jy iets nuuts koop. Vol opgewondenheid toets jy hom uit, en uiteraard verwag jy dat alles sal werk. Soos in 100%. Niks mag missing wees nie en hy…
‘n Paar weke terug het ons my werk se AGM gehad. Nou as jy nie weet waarvoor AGM staan nie… dan bly jy tien teen een in ‘n lekker gemaklike huis, vêr genoeg van jou…
Daar is die baie mooi gebaar dat wanneer jy by mense gaan kuier (lees: eet) dan neem jy ‘n klein geskenkie saam om dankie te sê. Dit hoef gladnie groot te wees nie, ‘n klein…
Gou ‘n vinnige storietjie voor ek bietjie sal tyd spandeer om van die aftree oord en sy dinge te vertel. Ek en my ma het gisteraand vir Dirty Dancing gaan kyk, en sy vertel toe…
Ek voel dit. Hier is iemand. Iemand probeer kontak maak. Iemand wie se naam begin met ‘n letter M. Nie? Wel, ons kan lank aangaan. Daar is nog 25 letters oor, en iewers gaan een…
Nou kyk, tensy jy met jou gat in ‘n job geval het, of ‘n beurs gekry het, of net so lui of ryk is dat jy nooit hoef te werk nie, het ons almal al…