Gaan jy omval as ek jou stamp?

Oor die afgelope Desember vakansie, sien ek vir die eerste keer iemand met hierdie nuwe Power Balance armbandjies. Vir vrede en welstand sal ek liefs nie name noem nie, maar die dingetjie fasineer my, en ek…

‘n Ram of ‘n Vis

So besluit “hulle” toe mos dat ek nie meer ‘n Aries is nie, maar eerder ‘n Pisces.  Volgens hierdie geweldig betroubare bronne, het die hele heelal een moewies skud gehad (het julle dit gevoel?) en…

Oorfone asseblief!!

Daar is nie baie goed wat my irriteer nie.  Of miskien is daar baie goed, maar ek verkies om hulle te ignoreer, voor ek myself verongeluk. Een ding wat my egter meer irriteer as taxis…

But wait… there’s more!

Ons almal ken daai sinnetjie.  Dit het die kenwysie geraak van elke Verimark of Glomail advertensie op tv.  Ek vermoed dit is ook die rede hoekom almal nie val vir hierdie wonderlike aanbiedings nie.  Die…

‘n Wasmasjien vir die pret

Vir jare was daar een ding kort in my huis. ‘n Wasmasjien. Elke Sondag het ek met my koshuis wasgoedsak na my ouers afgepiekel, en die week se goedjies gedoen, en partykeer sommer getuimeldroog ook,…

Die Leeukat

Mens kry kat-mense, en mens kry hond-mense. Ja sure, mens kry seker ook voël-mense (shame) en vis-mense, maar die oorgrote meerderheid is verdeel tussen feline en canine. Ek is ‘n hond-mens, omdat ons nooit ‘n…

Die spook van De Akkers

Die wat my ken sal weet dat ek al so lank in my woonstel bly, dit het moeilik geraak om uit te werk presies wanneer ek ingetrek het!  En die wat my regtig goed ken…

‘n Ma’se Respek!

Vroeër die jaar doen ek weer een van die drome waarvoor ek so lief is, hierdie keer vir ‘n 10 jarige mannetjie van Durban. Hy en sy ma is die hele naweek hierso, en ek…

Pajamas in Durbanville

As jou foon 3 uur die oggend lui, voorspel dit gewoonlik niks goed nie. Dit spel onheil, dood en siekte maar nooit ‘n lotto wen, blomme aflewering of gratis vakansie nie. Seker die dat jou…