Jip, uiteindelik na amper twee maande van letterlik sit waar daar ‘n gaatjie is, het ek nou ook ‘n genuine lessenaar, met ‘n laai en ‘n vullisdrom.

Dis nog ‘n bietjie ‘vaal’ maar ek beplan om binnekort ‘n paar motivational posters en dinge op te plak.