Onskuldig…

Glo my, daar is niks beter om jou dankbaar te maak vir jou eie lewetjie en die mense daarin as om in so ‘n groot kompleks te bly nie. En party dae is jy selfs…

Die dag toe my water gebreek het

Julle… hierdie hitte is nie goed vir my gestel nie.  Ek vermy die studeerkamer by die huis soos ‘n pes… dit is immers waar my oefenfiets staan.  Ek het ‘n week laas my bed opgemaak……

Die dinge van ‘n kind

Vroeër die week besoek ek toe ‘n health centre & spa.  Mens kan amper vir enigiets soontoe gaan, van jou toonnaels laat knip (die hemele behoed my dat iemand ooit aan my tone moet vat)…

Stealth Mode

So is ek toe die afgelope naweek langs die rivier. Eintlik moes ek nie gegaan het nie, ek is immers op standby by die werk maar het maar gehoop dat niks pype bars nie (daar…

Komkommertyd

Ek het nog nooit aan myself gedink as ryk nie. Wel, nie op dieselfde manier as wat die wêreld rykdom definieer nie.  Ek het die beste klomp vriende ooit, en ons familie is een groot,…

Die ding by die pot…

Nie dat ek daarvan hou om oor my toiletbesoeke te skryf nie, maar om een of ander rede gebeur die snaakste goed op hierdie uitstappie wat ons almal maar van tyd tot tyd moet onderneem. …

My kar se klingel

Jy weet mos hoe dit is as jy iets nuuts koop.  Vol opgewondenheid toets jy hom uit, en uiteraard verwag jy dat alles sal werk.  Soos in 100%.  Niks mag missing wees nie en hy…

A is vir Adéle

‘n Paar weke terug het ons my werk se AGM gehad.  Nou as jy nie weet waarvoor AGM staan nie… dan bly jy tien teen een in ‘n lekker gemaklike huis, vêr genoeg van jou…

‘n ‘Warm’ Plantjie

Daar is die baie mooi gebaar dat wanneer jy by mense gaan kuier (lees: eet) dan neem jy ‘n klein geskenkie saam om dankie te sê.  Dit hoef gladnie groot te wees nie, ‘n klein…

Versekering dek alles!

Gou ‘n vinnige storietjie voor ek bietjie sal tyd spandeer om van die aftree oord en sy dinge te vertel. Ek en my ma het gisteraand vir Dirty Dancing gaan kyk, en sy vertel toe…