Die hoenders in…

Soos jy teen die tyd al weet woon ek in ‘n kompleks.  Ons is baie mense, en kom oor die algemeen goed oor die weg.  Daar is min probleme, en as daar iets opduik, dan…

Nie ‘n ‘fan’ nie….

My arme ou karretjie.  Hy kry vreeslik koud.  Veral in die oggende as ek werk toe moet ry, dan skree hy verwoed.  Ek maak waarskynlik die hele kompleks wakker as ek wegtrek, maar ek troos…

Bietjie baie vis

Indien jy (soos ek) ‘n aanhanger is van daai lieflike Japanese dis, sushi, dan het jy heel waarskynlik al by een van die honderde Chinese restaurante aangegaan vir hulle “Eat as Much as you Can”…

Die spook skop gat!

Twee van my kollegas neem selfverdedigings klasse. En ek het altyd gedink dit is nogals ‘n heel handige ‘skill’. Taamlik intens, maar steeds handig. Soos ‘first aid’ of ‘n PDP. Jy hoop jy gaan dit…

Kamp x 2

Ek is onlangs gebyt deur ‘n gogga wat mens nogals duur kan kos as jy nie mooi te werk gaan nie.  Die kamp gogga.  As kind het ons baie rondgetoer vir vakansie, en baie plekke…

Die New World

‘n Ruk gelede het ek taamlik afgeskaal op ‘n klomp goed.  Hulle noem dit “minimalism”, waar jy ontslae raak van die goed in jou lewe wat geld kos en spasie opneem, sonder dat dit jou…

Badspeelgoed

Oor hierdie Kerstyd het ek weer die voorreg gehad om ‘n bietjie tyd saam met familie en vriende te kon deurbring, en buiten vir die geweldig baie, en lekker kos was daar ook die lekker…

Sussie kraam… amper!

So baba sussie gaan binnekort haar eie babatjie hê! Ek kla gladnie, dit is heerlik om ‘n tannie te wees en die tweeling en ek het ‘n goeie verstandhouding: Ek sal jou doek omruil en…

Shooting Blanks

So noudat ek almal se aandag het moet ek ongelukkig die oorgrote meerderheid van julle teleurstel. Nee, daar is geen baba planne in die nabye toekoms nie, en nee, ek het nie ‘n wapen aangeskaf…