Wat? Dis in Amerika?

Jip, dit was my reaksie gewees toe ek hoor waar hierdie ‘workshop’ is wat ek moet bywoon. Vir ‘n week lank werk ek myself in ‘n toestand in oor ek elke dag gaan moet inry…

‘n Broodjie in die Oond

Einde verlede jaar toe help ek uit by die skool se blaasorkes as driehoekie speler.  Ek is nogals nie te sleg nie, behalwe as die skoolseuns nie vir my die program wil wys nie, en…

Obelix en die Kaaswors

So meld ek jare terug aan as eerstejaar by my koshuis op Stellenbosch. My kamermaat lyk na ‘n gawe meisietjie. Pas my so net duskant die middel, maar ten minste praat sy Afrikaans. Tussen min…

Tuis Inkopies

Hoekom ek dit gedoen het, sal ek nooit weet nie. Daar is ‘n Spar en ‘n Supermark binne loopafstand van my af, en twee Pick ‘n Pay’s en ‘n massiewe Checkers, nognie eers twee kilometer…

Jou Kombers en my Matras…

So ‘n paar jaar terug op ‘n Sondagaand kom my twee susters by my plek oorslaap.  Nou kan ek by sê dat my swaer al sterk teenwoordigheid van gees gehad het in ons sirkeltjie, en…

My huis is in 7de Laan

Ek kyk nie 7de Laan nie, rêrig nie! Ja, toemaar, dit was altyd my reaksie ook, maar dan begin almal praat oor gisteraand se episode, en voor jy jou kom kry, praat jy saam oor…

Vuka Scuta

Twee jaar terug besluit ek om meer omgewingsvriendelik te raak, en vir my ‘n scooter aan te skaf! Ek is naby die werk, en dit sal my beter laat voel oor die feit dat ek…

My kind se slide phone

Ja, toe kry my kind mos ‘n selfoon. Vir die wat nie weet nie, ek is ‘n tipe voogouer vir ‘n 16 jarige engel met mood swings by Stikland Hospitaal. Nogals ‘n Samsung wat kan…

Kyk, kyk!! Ek het ‘n blog!

Dit was toe gladnie so moeilik gewees nie.  Met my ISP wat sommer baie vinnig reageer het toe ek hulle vra, en ‘n neef met ‘n rekenaar vir ‘n brein, en daar het ek ook…