Oor My

10171855_10152453456894985_7658563546573935095_n

Om te skryf, veral in jou moedertaal, is ‘n voorreg en ‘n groot passie van my.  Op hierdie blad sal ek al die woorde in my kop neerpen (tik?) en my verbeel dat baie mense dit lees.

Ek geniet dit om saam met vriende en familie te kuier, ek is baie lief vir lees, ek hou van The Big Bang Theory en ‘n glas wyn en pizza maak my baie gelukkig.

 

Volg my gerus op Instagram.  Ek het onlangs besluit om Facebook vaarwel te roep, en hoop om dit ‘n langtermyn ding te maak.

“All that is not given, is lost”

– Adéle Basson