Peppermint Crisp Tert Resep

Groot peppermint crisp slab (rasper)

2 x boksies Insta Whip (klits tot styf)

1 x blikkie caramel (klits saam)

¾ van chocolate bymeng

Layer mengsel, marie beskuitjies, mengsel, beskuitjies ens

Sprinkel orige chocolate oor

Vinnig en maklik, en baie lekker!

Dankie sus!

This entry was posted in Alles Anders and tagged . Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *